top of page
White Structure

Meer as tien jaar professionele ondervinding

Iustus is in November 2007 op Malmesbury gestig met die doel om lede op datum te hou met diens en advies rakende huidige arbeidswette en swart ekonomiese bemagtiging.

Wat ons vir u kan doen

  • Konsultasies rakende die spesifieke behoeftes van dienskontrakte, ooreenkomste en indiensnemingsbeleide

  • Hersien en opdatering van bestaande dienskontrakte waar nodig

  • Verteenwoordiging by die werksplek rakende arbeidsverwante aangeleenthede

  • Opleiding rakende arbeidswette en prosedures

  • Voorsitter vir dissiplinêre verhore

  • Onderhandelinge rakende loonverhogings

  • ​Bystand in alle Arbeidsinspeksies, asook WIETA / SIZA Oudits en navrae.

Bewese rekord

Addisionele Dienste

Image by Dose Media

Dienste wat nie by jaarlikse fooie ingesluit is nie

  • Gelyke Indiensneming Verslae

  • Vaardigheids Ontwikkelings Verslae

  • BEE Uitsonderingsertifikate

  • Bystand met BBSEB-telkaarte

  • Beroepsgesondheid en -Veiligheid

bottom of page